Lyrics

Jy sien die wêreld deur kinders se oë Hoef nie aan ander se twyfel te glo Jy is 'n boodskap'n wese wat woordloos verstaan Jy is die laggende boog wat bly swewe Hoop wat soos son in my polsslag bly swewe Op trappe van lig loop jy sag Jou asem n wolk Stil soos die nag Neem my op vlerke Engel, ek wil soos jy Op duisend reënboë dans net soos jy Neem my op vlerke Engel, laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Vanuit die poorte van jou vol kastele, kom jy en waak oor die mense Se treë, gestuur met beloftes verby ruimte en tyd Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge Voel jy die lus vir vandag en more Jy is n kneg van die lewe, van strewe en rus, net soos jy is. Neem my op vlerke Engel, ek wil soos jy Op duisend reënboë dans net soos jy Neem my op vlerke Engel, laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan Is ek alleen, dan hoef ek net te vra En jy sal kom, jou vreugdesboodskap dra Neem my op vlerke Engel, ek wil soos jy Op duisend reënboë dans net soos jy Neem my op vlerke Engel, laat my verstaan Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Writer(s): Norbert Hammerschmidt, Roland Kaiser, Peter Giesecke Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out