Listen to Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon) by Andriëtte

Hoekom Bly Jy Staan (Napoleon)

Andriëtte

Pop

4,877 Shazams

Lyrics

hier in my wonde stol ek die rëen jy vra die waarheid ek hou die leun ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry appels en pere die maan en die son een bring gewere die ander ñ blom ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry Napoleon sou ñ witvlag hys ñ Gentleman sou huistoe gaan die pous sal jou sê jy's wys maar my liefling hoekom bly jy staan president sal op CNN sy goedjies pak en huistoe gaan de Wet sou Fleur omdraai maar my liefling hoekom bly jy staan ag my liefling hoekom bly jy staan ek vra jou water jy bring die wind jy vra ñ koning ek bly ñ kind ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry Napoleon sou ñ witvlag hys ñ Gentleman sou huistoe gaan die pous sal jou sê jy's wys maar my liefling hoekom bly jy staan president sal op CNN sy goedjies pak en huistoe gaan de Wet sou Fleur omdraai maar my liefling hoekom bly jy staan ag my liefling hoekom bly jy staan Napoleon sou ñ witvlag hys ñ Gentleman sou huistoe gaan die pous sal jou sê jy's wys maar my liefling hoekom bly jy staan president sal op CNN sy goedjies pak en huistoe gaan de Wet sou Fleur omdraai maar my liefling hoekom bly jy staan ag my liefling hoekom bly jy staan maar my liefling hoekom bly jy staan ag my liefling hoekom bly jy staan maar my liefling hoekom bly jy staan ag my liefling hoekom bly jy staan maar my liefling hoekom bly jy staan ag my liefling hoekom bly jy staan
Writer(s): Steve Hofmeyr Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out