Music Video
Featured In
Top Songs By Demi Lee Moore
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Demi Lee Moore
Vocals
Johan Oberholzer
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Arnold Coleske
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
Juan (Floors) Oosthuizen
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Arnold Coleske
Mixing Engineer
Paulo Azevedo
Mixing Engineer
Lyrics
Jy sê jy soek mos nog ń love song
Een wat net oor my en jou gaan
Maar die woorde raak al minder
As die aande eers begin
Ek ken jou beter as wat jy dink
As jy sê gaan net nog een drink
Sien jy kyk nie meer na my met daai
Liefde wat ek kry as jy wakker raak langs my
So maak my jou tequila
Vat my sout en vat my sure
Drink my tot die oggend ure
Voel hoe breek ek al jou mure af
Elke druppel kan jy kry
Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat
Vat ń slukkie van my
Ek wil weet hoe jy dit regkry om my sag te maak soos net jy
Kan partykeer wil ek mal raak oor die foute wat jy bly maak
Maar ek sien die ander dinge
Ken jou buite, ken jou binne
Dalk het ek ook ń probleem want ek kan dit
Net nie keer nie so verslaaf ek soek net meer
So maak my jou tequila
Vat my sout en vat my sure
Drink my tot die oggend ure
Voel hoe breek ek al jou mure af
Elke druppel kan jy kry
Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat
Vat ń slukkie van my
O-e-e ń slukkie van my
So maak my jou tequila
Vat my sout en vat my sure
Drink my tot die oggend ure
Voel hoe breek ek al jou mure af
Elke druppel kan jy kry
Drink die hele bottel uit en voor jy nog ń slukkie vat, my skat
Vat ń slukkie van my
Writer(s): Johan Oberholzer
Lyrics powered by www.musixmatch.com