Listen to Tydelike Afleiding by Margot

Tydelike Afleiding

Margot

Afrikaans

12,132 Shazams

Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Margot
Margot
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Margot
Margot
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Raak so vas gevang In dinge wat nie saak maak nie (mhmm) Breek my kop oor die verlede En hoe dit nie uit gewerk het nie (mhmm) Ek's gevoeloos oor die heriniring Skink nog 'n dubbel gin Wil so graag weer oor begin In gespring in die diepkant in Nooit gedink aan later Hou nogsteeds my asem in Hoe hou ek kop bo water Jy't net verander Was ek net 'n Tydelike afleiding 'N Tydelike afleiding Dog jy was die een Maar toe onthou ek, Ek's maar net agttien (mhmm) Maar steeds verlaat jy net die malligheid Van my ge-dag-tes nie Ek's gevoeloos oor die heriniring Skink nog 'n dubbel gin Wil so graag weer oor begin In gespring in die diepkant in Nooit gedink aan later Hou nogsteeds my asem in Hoe hou ek kop bo water Jy't net verander Was ek net 'n Tydelike afleiding 'N Tydelike afleiding Jy't net verander Was ek net 'n Tydelike afleiding 'N Tydelike afleiding 'N Tydelike afleiding 'N Tydelike afleiding
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out