Lyrics

Sy bly met haar honde Op 'n blomme plaas Sy stap soms vol wonder Deur akkerbome Sy vloek in Afrikaans Sy vloek in Afrikaans Sy slaan jou op jou arm Na die eerste dans Sy woed soos 'n storm Maar in haar groen sien jy binne is dit stil Binne is dit stil Sy laat jou in Sy lê op jou bors en sê, hey Jy't iets om te sing Maar wat van hierdie ding wat ek geword het? Nee Dis net 'n begin Dis net 'n begin Wat het verander? Jy sê ons is mens Maar ek voel anders Ek het al my kaarte gespeel Mik vir my bors Mik vir my Sy skraap eers jou kole Soos liggies bymekaar En die skyn teen haar sterre op Soos Kaapstad in die nag Maar dis goed genoeg Sy sê jy's goed genoeg vir haar Jy voel jy ken dit klaar Jy ken iets van haar in die donker En jy weet Jy weet dis vlees en bloed, maar Iets in haar oë is 'n ander groen Die akkerbome-groen Sy laat my in Sy lê op my bors en sê, hey Jy't iets om te sing Maar wat van hierdie ding wat ek geword het? Nee Dis net 'n begin Dis net 'n begin Wat het verander? Jy sê ons is mens Maar ek voel anders Ek het al my kaarte gespeel Mik vir my bors Mik vir my Wat het verander? Jy sê ons is mens Maar ek voel anders Ek het al my kaarte gespeel Mik vir my bors Mik vir my
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out