Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Performer
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Performer
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Performer
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Performer
Johan Moskou du Toit
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Songwriter
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Songwriter
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Songwriter
Johan Moskou du Toit
Songwriter
Lyrics
Sal ons nog saam
Daar vêr oor die see
Na die seile soos syker
Agter die dyne
Sing
Ek het verdwaal
Ek sê graag vir myself
Dat ons is waar ons hoort
Dat ons vind wat nog oor is
Van onsself
In ons ander
Helfdes
In ons ander helfdes
Kan jy onthou
Of ek goed was vir jou
Of my woorde beloftes
Betekenis hou
Selfs nou
In die onsekerheid
Sê ek graag vir myself
Dat ons is waar ons hoort
Dat ons vind wat nog oor is
Van onsself
In ons ander
Helfdes
In ons ander helfdes
Is jou hart weer
Is jou hart
Waar jou huis is
Moet jou doel wees
Met wie jy bedoel wees
Om te wees
Is jou hart weer
Is jou hart
Waar jou huis is
Moet jou doel wees
Met wie jy bedoel wees
Om te wees
Sal ons nog saam
Daar vêr oor die see
Na die seile soos syker
Agter die dyne
Sing
Lyrics powered by www.musixmatch.com