Lyrics

More oom more tannie, bietjie koffie sal lekker wees Met 1 suiker of maak dit 2 Want ek het dit nodig Gooi vir oom nog n dubbel dan kan ons 2 n glasie klink, wat het oom van die Game gedink? Die bokke kom mooi reg ne? Eks bietjie op my senuwee oor dit wat ek wil he Oor dit wat ek vanogend vir U dogter by die dam gese het Is jou pa dalk n bouer want jou lyf is perfek Is jou ma dalk n verwer jou oe maak my gek Of is jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder Is jou pa dalk n bouer want jys pragtig gebou Is jou ma dalk n verwer jou oe is so blou Dankie oom dankie tannie vir die 8ste wereld wonder. More oom more tannie, met my hart in my hand staan ek En ek se dit met alle respek, Ek het haar nodig. Ekt gehoor oom is moeilik maar daar is iets wat ek oom nou moet vra ek sal haar op my hande dra Verewig en altyd Ja Eks bietjie op my senuwee oor dit wat ek wil he Oor dit wat ek vanogend vir U dogter by die dam gese het Is jou pa dalk n bouer want jou lyf is perfek Is jou ma dalk n verwer jou oe maak my gek Of is jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder Is jou pa dalk n bouer want jys pragtig gebou Is jou ma dalk n verwer jou oe is so blou Dankie oom dankie tannie vir die 8ste wereld wonder of sy Ja gaan se. Ek wonder of sy my wil he, maar oom en tannie se net Ja want ek wil nou haar hand gaan vra. Is jou pa dalk n bouer want jou lyf is perfek Is jou ma dalk n verwer jou oe maak my gek Of is jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder Is jou pa dalk n bouer want jys pragtig gebou Is jou ma dalk n verwer jou oe is so blou Dankie oom dankie tannie vir die 8ste wereld wonder. Dankie oom dankie tannie vir die 8ste wereld wonder.
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out