Music Video

Ons
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Andriëtte
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer

Lyrics

leer my hoe om lief te hê water woorde om te sê om die stiltes tussen ons net te waardeer leer my dinge oor myself laat my sien dat ek die helfte is van iets wat amper nooit vir mens gebeur so luister my belofte aan jou glo dat al my liefde van nou tot ewigheid in jou behoort uit die diepte van my hart belowe ek vir jou n kant daar waarheid is in elke liewe woord wil nie ooit sonder jou wees verlief op jou siel en jou gees glo my as ek vir jou sê dat ek net vir jou wil hê kannie sonder jou bestaan ek wil die lewe saam met jou ingaan ware liefde is seker en niks sê dit beter as ons vertel my alteid hoe jy voel jy verstaan wat ek bedoel as ek in woorde nie kan sê wat ek wil sê al die sleg maak jy net beter met n soen maak jy my seker dat daar niemand anders is wie ek wil hê so pleister my belofte aan jou glo dat al my liefde van nou tot ewigheid aan jou behoort. van uit die diepte van my hart belowe ek vir jou n kant daar waarheid is in elke woord wil nie ooit sonder jou wees verlief op jou siel en jou gees glo my as ek vir jou sê dat ek net vir jou wil hê kannie sonder jou bestaan ek wil die lewe saam met jou ingaan ware liefde is seker en niks sê dit beter as ons niks sê dit beter as ek en jy my lewens droom het ek in jou gekry
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out