Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Andriëtte
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Composer
Nerine Gardiner
Nerine Gardiner
Composer

Lyrics

Met al jou woorde Kon jy my nie belowe Daar was iets om in te glo Want tussen lyne wou jy sê, jy was beter In jou oë was ek tweede Maar 'n tweede kans gee my weer lewe 'N Lewe sonder jou Met ander woorde skryf ek 'n nuwe storie Met ander woorde sê ek wat niemand ooit sal hoor nie Ek kan leef hier, ek is beter sonder jou Met ander woorde kon ek jou nooit verander Al het ek als probeer was jy altyd uit my hande Deur die seer het ek geleer om op te staan Met ander woorde Ek ken my snitte Wat alles vra dan wegloop Wat my vashou met daai vals hoop Wat my weer en weer laat glo Ek bly joune En dat als sal wees soos dit was Ek sal nooit dat jy my weer so straf, deur elke woord te glo Ek volg eerder my hart So Met ander woorde skryf ek 'n nuwe storie Met ander woorde sê ek wat niemand ooit sal hoor nie Ek kan leef hier, ek is beter sonder jou Met ander woorde kon ek jou nooit verander Al het ek als probeer was jy altyd uit my hande Deur die seer het ek geleer om op te staan Met ander woorde Met ander woorde Dis die laaste keer wat ek weer sal val Dis die eerste keer wat my woorde tel Met ander woorde skryf ek 'n nuwe storie Met ander woorde sê ek wat niemand ooit sal hoor nie Want ek alleen weet ek is beter sonder jou Met ander woorde kon ek jou nooit verander Al het ek als probeer was jy altyd uit my hande Deur die seer het ek geleer om op te staan Met ander woorde skryf ek 'n nuwe storie Met ander woorde sê ek wat niemand ooit sal hoor nie Ek kan leef hier, ek is beter sonder jou Met ander woorde kon ek jou nooit verander Al het ek als probeer was jy altyd uit my hande Deur die seer het ek geleer om op te staan Met ander woorde Met ander woorde
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out