Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Andriëtte
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer

Lyrics

ek het al ophou tel al so baie keer my hart geleer nooit seker hy is net die een vir my al soveel keer geval na al die sonskyn kom die reën ek voel die liefde altyd teen my stry maar ek vergeet van als want nou's daar Jy ekt in die sand n Diamant gekry Ja Ek hou daarvan as jy my Soen ek hou daarvan as jy my in jou arms vashou altyd beter by jou Ja Ek hou daarvan as jy my Sê ek hou daarvan as jy my Lief het elke dag, wil nie langer wag so Ja Om elke Draai en Hoek Van die noorde tot die Suide soos die maan beweeg tot by die son ek wil nie langer Soek Min geweet dat Jy daar buite besig was om reg na my te kom maar ek vergeet van als want nou's daar Jy ekt in die Sand n Diamant gekry Ja ek hou daarvan as jy my soen ek hou daarvan as jy my in jou arms vashou altyd beter by jou ja ek hou daarvan as jy my Sê ek hou daarvan as jy my Lief het elke dag wil nie langer wag so Ja (Ja. ja. Ja vanaand. ek sê ja vanaand)×3 Ja ek hou daarvan as jy my soen ek hou daarvan as jy my in jou Ja ek hou daarvan as jy my soen ek hou daarvan as jy my in jou arms vashou altyd beter by jou Ja Ek hou daarvan as jy my Sê ek hou daarvan as jy my Lief het elke dag, wil nie langer wag so Ja (Ja. Ja. Ja Vanaand. ek sê ja. ja vanaand Ja. Ja... Ja vanaand. ek Sê ja elke aand) wil nie Langer wag so Ja
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out