Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Andre Juan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Andre Juan
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Peter Boström
Producer
Lyrics
Ek wil nie laat gaan
Maar my mens ons altwee weet
Dis nie nou ons tyd
Dis tyd dat ons moet groet
Tot ons weer ontmoet
Dis nie nou die einde
Ons dag sal weer tog kom
Dat ons paaie kry
Viole speel nou en die engele huil
Wanneer sterre kruis sal ek daar wees
Ek worry nie oor al die res
Want al wat ek nou graag wil hê
Is ware liefde en vir jou oeh oeh
Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh
Ek worry nie oor al die pyn
Dit kan maar brand hier binne my
Solank ek nader is aan jou oeh oeh
Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh
Ek laat rus al my sorge
Ek kappit cool
Jy het my hart in jou hand
Moenie nou uithaak dis al wat ek het
Viole speel nou en die engele huil
Wanneer sterre kruis sal ek daar wees
Ek worry nie oor al die res
Want al wat ek nou graag wil hê
Is ware liefde en vir jou oeh oeh
Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh
Ek worry nie oor al die pyn
Dit kan maar brand hier binne my
Solank ek nader is aan jou oeh oeh
Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh
Ek worry nie oor al die res
Want al wat ek nou graag wil hê
Is ware liefde en vir jou oeh oeh
Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh
Ek worry nie oor al die pyn
Dit kan maar brand hier binne my
Solank ek nader is aan jou oeh oeh
Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh
Ek worry nie oor al die res
Want al wat ek nou graag wil hê
Is ware liefde en vir jou oeh oeh
Jy sit aan my soos 'n tattoo oeh oeh
Writer(s): Andre Juan
Lyrics powered by www.musixmatch.com