Featured In
Top Songs By Fokofpolisiekar
Credits
PERFORMING ARTISTS
Fokofpolisiekar
Performer
Die Bende
Performer
Dane Taylor
Performer
Tim Lengfeld
Performer
Francois Badenhorst
Performer
John Hunter Eddington Kennedy
Performer
Georg Johan de Ridder
Performer
Wynand Johannes Myburgh
Performer
Jacobus Gideon Venter
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Songwriter
John Hunter Eddington Kennedy
Songwriter
Georg Johan de Ridder
Songwriter
Wynand Johannes Myburgh
Songwriter
Jacobus Gideon Venter
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Die Bende
Producer
Dane Taylor
Mixing Engineer
Tim Lengfeld
Mastering Engineer
Lyrics
Die vensters in die lug
Die goud in die vullis
Nou is al wat jy het
Liefde is al wat daar is
Hallo koebaai, my kind
Onder ons klere is ons aliens
Ek soek nie feite nie
Ek soek aandag
Kyk onder jou voete
Laat jou hart oopbreek
En in die grond wat daarin is
Plant 'n saadjie weer
Reïnkarnasie gebeur
Terwyl jy lewe
Gaan jy dood
En dan lewe jy weer
Nog baie om te weet
Ek is oorgestimuleer
Bonatuurlik
Abnormaal
Vergeet jouself
En wees mekaar
En welkom in die wilde, vrye chaos, my kind
Drink 'n ietsie
Kyk 'n bietjie
Soen mekaar
En sing 'n liedjie
Maak skerp jou hart se punt
Hallo koebaai, my kind
Ek soek nie feite nie
Ek soek aandag
Kyk onder jou voete
Laat jou hart oopbreek
En in die grond wat daarin is
Plant 'n saadjie weer
Reïnkarnasie gebeur
Terwyl jy lewe
Gaan jy dood
En dan lewe jy weer
Nog baie om te weet
Ek is oorgestimuleer
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh
Lyrics powered by www.musixmatch.com