Listen to Prediker by RAAF

Prediker

RAAF

Afrikaans

36 Shazams

Music Video

RAAF - Prediker (Lyric Video)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
RAAF
RAAF
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Lourens Rabe
Lourens Rabe
Composer
Esté Rabé
Esté Rabé
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Lourens Rabe
Lourens Rabe
Producer
Ben Ludik
Ben Ludik
Producer

Lyrics

Eerste keer in daai groot stad Vat 'n kar van Brooklyn na New Orleans Stop in Tennessee se hart Vind 'n plek waar musiek ons siele diens Ons siele diens Deur die deur kom hy ingestap Hoed oor sy gesig en op sy belt 'n rewolwer, mmm Soos hy stap gee die skare pad Hy lig op sy kop, die gospel's in sy oë Dis in sy oë Hy sê meisiekind ken jy die Here? Want ek ken die ware woord Prediker, harder as jy kan Ek is 'n kind van Afrika O prediker (Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah) Prediker, harder as jy kan Daar is geen plek soos Afrika O prediker (Hallelujah, Hallelujah) Ja en amen prediker Vra of hy vir ons kan bid In 'n stampvol kroeg met sy hande in die lig Hy sê die wêreld gaan jou altyd leeg wil stroop Maar kies die regte deur om deur te loop Volg die liefde Volg die liefde Prediker, harder as jy kan Ek is 'n kind van Afrika O prediker (Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah) Prediker, harder as jy kan Daar is geen plek soos Afrika O prediker (Hallelujah, Hallelujah) Ja en amen prediker (Hallelujah, Hallelujah) Ja en amen, prediker Die wêreld gaan jou altyd leeg wil stroop Maar kies die regte deur om deur te loop Volg die liefde Volg die liefde Liefde liefde liefde liefde Prediker, harder as jy kan Ek is 'n kind van Afrika O prediker (Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah) Prediker, harder as jy kan Daar is geen plek soos Afrika O prediker (Hallelujah, Hallelujah) Ja en amen, prediker Ja en amen, prediker Ja en amen, prediker Ja en amen, prediker
Writer(s): Esté Rabé, Lourens Rabe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out