Lyrics

Hey Renate Het jy nog bietjie oor Het jy dit uitgedeel Of dit net verloor Hey Renate Wie sou kon sê Dat die middelkind Nou als sou hê Alles lyk so maklik So het jy gesê Jy's nie meer wie jy was Altyd voor in die klas Maar nou's jou foto's uit gevee 'N Middelklas meisie Dans op 'n Kerkorrel wysie Jy's in beheer van jou lyf Maar jou kop het geskuif Alles onder beheer Tog het jy als wat jy kon begeer So ek los jou daar Daar waar jy nou is Ek hoop eendag kry jy rus My wonderbaar Hoop vir jou geen berou Vir die pad alleen Ek moes maar net die elegie vir jou opneem Ek hoop jou wyn word water Want hoe later hoe kwater Neh Renate Altyd in ekstase Mooiste lag vir my Net so is die goed gevoel Vinnig verby Maar ek het 'n spesmase Tyd het met jou soos die res Jou ongevraagd en onherroeplik diep gekwes Dis dan so maklik Ja so het jy gesê Jy's nie meer wie jy was Altyd voor in die klas Maar nou's jou foto's uit gevee 'N Middelklas meisie Dans op 'n Kerkorrel wysie Jy's in beheer van jou lyf Maar jou is kop is geskuif Alles onder beheer Tog het jy als wat jy kon begeer So ek los jou daar Daar waar jy nou is Ek hoop eendag kry jy rus My wonderbaar Hoop vir jou geen berou Vir die pad alleen Ek moes maar net die elegie vir jou opneem Ek hoop jou wyn word water Want hoe later hoe kwater Neh Renate Neh Renate
Writer(s): Elandré Schwartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out