Credits

PERFORMING ARTISTS
Gé Korsten
Gé Korsten
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ekkehard Jung
Ekkehard Jung
Composer
Pierre Kartner
Pierre Kartner
Songwriter
Gé Korsten
Gé Korsten
Songwriter
Joshua Roeckelein
Joshua Roeckelein
Composer
Georg Schatz
Georg Schatz
Composer
T. Du Toit
T. Du Toit
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Boet Pretorius
Boet Pretorius
Producer

Lyrics

Ek is joune Skadus in jou oë wat so ver kan kyk Wat na daardie blou nat troebel water lyk Waarom bly 'n sluier om jou hart gebou Weet jy hoeveel liefde wag op jou Vergeet jou smart in jou hart Nicolene, Vergeef en vergewe is die beste manier Waarom oor gister treur dit kom nog nimmer weer Vergeet jou smart in jou hart Nicolene, Vergeef en vergewe want jou liefde is hier Laat al die skadu val vee weg die wolke voor die maan Vertel die wêreld hy's joune, en jy is sy Nicolene, Ek is joune Alles het 'n einde jy moet voor begin Elke mens se lewe sal ook hartseer bring Soms moet jy net langer as 'n ander wag Erens kry jy tog jou mooiste dag Vergeet jou smart in jou hart Nicolene, Vergeef en vergewe is die beste manier Waarom oor gister treur dit kom nog nimmer weer Vergeet jou smart in jou hart Nicolene, Vergeef en vergewe want jou liefde is hier Laat al die skadu val vee weg die wolke voor die maan Vertel die wêreld hy's joune, en jy is sy Nicolene, Ek is joune
Writer(s): T Du Toit, Jung, Rockelein, Schatz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out