Top Songs By Seuns van Sion
Similar Songs
Lyrics
Verlustig jou in Hom
En Hy sal jou gee
Die begeertes van jou hart
Verlustig jou in Hom
As julle doen wat die skrif sê
Strome van lewende water
Strome van lewende water
Sal uit jou binneste vloei
Jy sê jy wil nie bekeer nie
Jy draai jou rug op die Here
Sondaar wat gaan jy maak
Die dag wanneer Jesus kom
Writer(s): Public Domain
Lyrics powered by www.musixmatch.com