Top Songs By Johannes Kerkorrel
Credits
PERFORMING ARTISTS
Johannes Kerkorrel
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Koos Du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Deon Maas
Producer
Lyrics
As jy my kon volg
Op die vleuels van die wind
Na werelde oorkant die maan,
Sou jy my spoor in die melkweg vind
My tent tussens sterre sien staan
Want ek is nog jonk
En die wereld is oud
Sy skadu val ver deur die ruit
Neem nou my hand
Want die nag word koud
En waarom sal ons nog versuim
As my kon kon liefhe tot alles vergaan
En nooit ooit die skeiding sou vrees
Sou ons die lewe kon leer verstaan
'N oomblik gelukkig kon wees
Want ons is nog jonk
En die wereld is oud
En voor ons het almal gevaal
Neem nou my hand
Want die nag word koud
Dis nou dalk die heel laaste maal
Lyrics powered by www.musixmatch.com