Lyrics

As jy my kon volg Op die vleuels van die wind Na werelde oorkant die maan, Sou jy my spoor in die melkweg vind My tent tussens sterre sien staan Want ek is nog jonk En die wereld is oud Sy skadu val ver deur die ruit Neem nou my hand Want die nag word koud En waarom sal ons nog versuim As my kon kon liefhe tot alles vergaan En nooit ooit die skeiding sou vrees Sou ons die lewe kon leer verstaan 'N oomblik gelukkig kon wees Want ons is nog jonk En die wereld is oud En voor ons het almal gevaal Neem nou my hand Want die nag word koud Dis nou dalk die heel laaste maal
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out