Lyrics

Ek is so bang jy vergeet my Hoe het die uurglas so leeg geraak Hoe het die mure ons verlaat En ingevou Jy dra al my klere En dit lyk soveel mooier aan jou Beskerm jou teen die koue nou Die diepste blou Als wat jy kort Is nog altyd hier Ek sweer Maar watookal jy kies Ek sal jou ondersteun Dis nie die pad nie Maar hoe jy daar uitkom Skenk al jou hoop Dat ons eendag hier uitkom Ons val deur jare se maanlig Gaan jy als onthou Elke dag meer en meer Sien ek myself in jou Jou gees gebind aan Saturnus En ek aan jou Maar hoe gaan ek by jou uitkom Hoe gaan ek hier uitkom Ek verbeel my Of hoe het die wêreld stil gestaan Hoe het ek my jeurg verruil Vir chemiese wanbalans Maar jy weet hoe ek dinge sien Siniese denkery Het my lewe my versien Het ek hierdie lewe verdien? Als wat jy kort Is nog altyd hier Ek sweer Maar watookal jy kies Ek sal jou ondersteun Dis nie die pad nie Maar hoe jy daar uitkom Skenk al jou hoop Dat ons eendag hier uitkom Ons val deur jare se maanlig Gaan jy als onthou Elke dag meer en meer Sien ek myself in jou Jou gees gebind aan Saturnus En ek aan jou Maar hoe gaan ek by jou uitkom Hoe gaan ek hier uitkom Wit ferrari Oorfoon meditasie Die popelierbos Dis nie nou meer lank nie
Writer(s): Pierre Greeff Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out