Music Video

Die oom song (feat. Dozi)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jak De Priester
Jak De Priester
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Ricus Nel
Ricus Nel
Concertina
Bez Roberts
Bez Roberts
Brass
Brendan Ross
Brendan Ross
Brass
Donny Bouwer
Donny Bouwer
Brass
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
Danny Smoke
Danny Smoke
Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Dozi
Dozi
Composer
Jak de Priester
Jak de Priester
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jak De Priester
Jak De Priester
Producer

Lyrics

Ek ken hierdie man van Pretoria Sy bynaam was oom Spyker van der Merwe Hy bly alleen op die plotte uit Met sy bakkie en sy honde en sy perde Everybody loves oom Spyker Want hy kan kuier tot die son opkom En as die Blou Bulle speel op Loftus Laat die pom-pom girls hom blom Dan sê hy:"moet my asseblief net nie oom noem nie" "Want ek is nie met jou tannie getroud nie" "Moet my asseblief net nie oom noem nie" "Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie" "Moet my asseblief net nie oom noem nie" "Want dit is nie baie rock n' roll nie" "Ek kyk MK en ek jol, ek's met alles op die ball" "'n Mens is so oud soos jy voel" Sonja Herholdt was sy hero Met "ek verlang na jou" Deesdae Juanita en die cooler Jack Parow In die week is dit hy, en op sondae is dit sy Op saterdae sal jy hom nêrens as op Loftus kry Met 'n smile op sy bakkies, en 'n bier in sy hand En sy vriende in 'n losie aan die Ooste kant Dan sê hy:"moet my asseblief net nie oom noem nie" "Want ek is nie met jou tannie getroud nie" "Moet my asseblief net nie oom noem nie" "Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie" "Moet my asseblief net nie oom noem nie" "Want dit is nie baie rock n' roll nie" "Ek kyk MK en ek jol, ek's met alles op die ball" "'n Mens is so oud soos jy voel" Oom Spyker is al vyftig But he's still twenty in his heart His children lives in England En sy vrou het hom vroeg verlaat Almal vra altyd oom Spyker Waar het jy jou bynaam gekry? Dan glimlag hy deur sy bier se glas, en sê "Ek het al vroeg in my lewe begin vry" "Moet my asseblief net nie oom noem nie" "Want ek is nie met jou tannie getroud nie" "Moet my asseblief net nie oom noem nie" "Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie" "Moet my asseblief net nie oom noem nie" "Want dit is nie baie rock n' roll nie" "Ek kyk MK en ek jol, ek's met alles op die ball" "'n Mens is so oud soos jy voel" Now it's sad how the story ends Want oom Spyker was 'n liefdevolle mens Lewe was 'n joy en nie 'n struggle nie Om te worry maak mens oud en kêns But one night alone in his Blou Bul bar Het hy 'n vreemde selfoon hoor lui Hulle het alles gesteel, en op sy bakkie gelaai En hom net daar in sy Blou Bul trui gekry En ek onthou hoe hy altyd gesê het "Moet my asseblief net nie oom noem nie" "Want ek is nie met jou tannie getroud nie" "Moet my asseblief net nie oom noem nie" "Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie" "Moet my asseblief net nie oom noem nie" "Want dit is nie baie rock n' roll nie" "Ek kyk MK en ek jol, ek's met alles op die ball" "'n Mens is so oud soos jy voel"
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out