Music Video

Roer Jou Voete
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jak De Priester
Jak De Priester
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Ricus Nel
Ricus Nel
Concertina
Bez Roberts
Bez Roberts
Brass
Marie-Louise Diedericks
Marie-Louise Diedericks
Cello
Donny Bouwer
Donny Bouwer
Brass
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
Danny Smoke
Danny Smoke
Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Brendan Ross
Brendan Ross
Brass
COMPOSITION & LYRICS
Jak De Priester
Jak De Priester
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jak De Priester
Jak De Priester
Producer
Coleske
Coleske
Producer

Lyrics

Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Oh, roer jou voete, maar roer jou voete oor die bar se vloer En wees versigtig om so skelmpies na my te loer Want bokkie, ek en jy lê agter 'n toe deur en vry Want bokkie, ek en jy lê agter 'n toe deur en vry Oh, bokkie, ek en jy lê agter 'n toe deur en vry En jou pa sê vir my, ek moet maar liewer my ry hier kry Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Oh, roer jou voete, maar roer jou voete oor die bar se vloer En wees versigtig om so skelmpies na my te loer Hou my vas, swaai my rond, ek proe die liefde in jou mond Hou my vas, swaai my rond, ek proe die liefde in jou mond Hou my vas, swaai my rond, ek proe die liefde in jou mond En jou pa sê vir my, ek moet maar liewer my ry hier kry Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Oh, roer jou voete, maar roer jou voete oor die bar se vloer En wees versigtig om so skelmpies na my te loer Jou pa kyk na my met vuur in sy oë, hy probeer my gedagtes lees Maar jy't lankal my hart gesteel, al moet ek my lewe vrees Want bokkie, lê agter 'n toe deur en vry En jou pa sê vir my, ek moet maar liewer my ry hier kry Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Oh, roer jou voete, maar roer jou voete oor die bar se vloer En wees versigtig om so skelmpies na my te loer Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Oh, roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer En wees versigtig om so skelmpies na my te loer Hou my vas, en swaai my rond, ek proe die liefde in jou mond Want bokkie, ek en jy, staan oral op die dansvloer en vry
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out