Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jak De Priester
Jak De Priester
Vocals
C. Nel
C. Nel
Background Vocals
Riaan Swanepoel
Riaan Swanepoel
Background Vocals
Thean Kotze
Thean Kotze
Background Vocals
Veronique Lalouette
Veronique Lalouette
Background Vocals
Mauritz Lotz
Mauritz Lotz
Guitar
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
Sean Manley
Sean Manley
Guitar
Clinton Waring
Clinton Waring
Piano
Brendan Ross
Brendan Ross
Saxophone
COMPOSITION & LYRICS
Jak De Priester
Jak De Priester
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jak De Priester
Jak De Priester
Producer

Lyrics

Onthou jy nog die liedjie Van Kinders van die wind Toe daardie song geskryf was Was ek nog maar 'n kind En soos 'n kind maar is Het ek saggies saam gesing Sonder om ooit te wonder Oor wat die digter ons wou bring En elke keer as die wind waai Het ek die liedjie begin sing Gedink dis vir mense by die see As die winde hul omring Maar dinge was toe anders Ons was net kinders van die wind En êrens met die loop van tyd Het die winde ons verbly Maar nou's ons kinders van tyd In ons PC's vas gevang Met posters van Pink en Eminem Wat soos gode om ons hang Ons ken ook al die games Wat die nuutste selfoon speel Ons staan in vaste kringe Om 'n sigaret te deel Ons is kinders van tyd Ons dra Diesel jeans vannand Ek ontmoed jou by 'n shopping mall Ons vlieg London toe die maand Ons is kinders van die tyd Wat ons hartseer weg kan jol Ons sit on drome in 'n whiskey Ons trust ons lewe met 'n pil En soekers wat nooit vind nie Kon ek ook nooit verstaan As ons almal dan tog op kyk Dan sien ons tog die maan Maar die maan maak mense hartseer Die maan maak mense bly Die maan help in die donker Om ander te verlei En was ons maar vandag Het swerwers sonder rigting Eerder as 'n kind In 'n drug verlore rigting En was ons maar net soekers Soekers wat moeilik vind Of 'n kind met hart en siel Soos vir kinders van die wind Maar nou's ons kinders van die tyd In ons pc's vas gevang Met posters van Pink en Eminem Wat soos gode om ons hang.
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out