Top Songs By Touch of Class
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Touch of Class
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Deon Van Der Merwe
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Deon Van Der Merwe
Producer
Lyrics
Is hulle vergete?
Is hulle nog hier?
Die stille soldate
Baklei vir ons land
Waar lê ons soldate?
Ja reg oor ons land
Die silent soldiers
Ons salute jou met die stem in ons hart
Gaan kyk teen die muur
Hulle name staan hier
Gaan kyk na sy naam
Sonder roem en sonder faam
Moet hul net nooit vergeet nie
Ons verlede so wreed
Skaars agtien jaar oud
Het geveg vir ons mooie land
Skaars uit die skool
Met geweer in die hand
Die stille soldate
Deur bos en deur sand
Van oral vandaan
Ja reg oor ons land
Die silent soldiers
Ons salute jou met die stem in ons hart
Gaan kyk teen die muur
Hulle name staan hier
Gaan kyk na sy naam
Sonder roem en sonder faam
Moet hul net nooit vergeet nie
Ons verlede so wreed
Skaars agtien jaar oud
Het geveg vir ons mooie land
Sweet groet op die stasie
En daarna 'n man
Die stille soldate
Het gedoen wat hul kan
Van oral vandaan
Ja reg oor ons land
Die silent soldiers
Ons salute jou met die stem in ons hart
Gaan kyk teen die muur
Hulle name staan hier
Gaan kyk na sy naam
Sonder roem en sonder faam
Moet hul net nooit vergeet nie
Ons verlede so wreed
Skaars agtien jaar oud
Het geveg vir ons mooie land
O gaan kyk teen die muur
Gaan kyk teen die muur
Lyrics powered by www.musixmatch.com