Listen to Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop) by Laurika Rauch

Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop)

Laurika Rauch

Afrikaans

305 Shazams

Music Video

Vir 'N Pepermossie (Voortaan Sal Ek Winterskemer Vleilangs Loop)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christopher Torr
Christopher Torr
Composer
Laurinda Hofmeyr
Laurinda Hofmeyr
Composer
Willie vd Merwe
Willie vd Merwe
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

Lyrics

Voortaan sal ek winterskemer Vleilangs loop En droë takkies van geraamte struike stroop Die wilgers sal gekruisig Aan die hemelruim hang En ek sal, dood menslik Na jou terug verlang Soos na die somer se rinkink Van vinke in palmiete En die onbeholpe liefde Van wildeganse tussen riete Soos na die somer se rinkink Van vinke in palmiete En die onbeholpe liefde Van wildeganse tussen riete Voortaan sal ek winterskemer Vleilangs loop En droë takkies van geraamte struike stroop
Writer(s): Laurinda Hofmeyr, Willie Van Der Merwe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out