Lyrics

Daar's kantgordyntjies Voor my vensterraam En alles is so ordelik Soos dit my betaam Soggens kom die melkman En saans lees ek koerant En soms as als te veel word voel ek astrant Daar's klein hortjievensters Hoog in die dak In die straat rooi telefoonhokkies Wat in die sonlig bak Ystervoëls vlieg hoog verby Robot knip sy oog En as die wêreld op my skree Hou ek kop omhoog En sou my Neanderdalman My aan die hare gryp en vang Met 'n knuppel in my rug Gebalde vuis hoog in die lug Dan sou my Neanderdalman My hartsnaar so laat span Oe oe oe oe oe Oe oe oe oe oe oe Daar's kantgordyntjies Voor my vensterraam En alles is so ordelik Soos dit my mos betaam Soggens kom die melkman En saans lees ek koerant En soms as als te veel word Voel ek astrant En sou my Neanderdalman My aan die hare gryp en vang Met 'n knuppel in my rug Gebalde vuis hoog in die lug Dan sou my Neanderdalman My hartsnaar so laat span Oe oe oe oe oe Oe oe oe oe oe En sou my Neanderdalman My aan die hare gryp en vang Met 'n knuppel in my rug Gebalde vuis hoog in die lug Dan sou my Neanderdalman My hartsnaar so laat span Oe oe oe oe oe Oe oe oe oe oe oe
Writer(s): Anton Goosen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out