Music Video
Upcoming Concerts for Elvis Blue
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Vocals
Jan Hoogendyk
Performer
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Arnold Coleske
Background Vocals
Brendan Ross
Saxophone
Devereaux Oosthuizen
Piano
Bezz Roberts
Trombone
Adam Howard
Trumpet
COMPOSITION & LYRICS
Jan Hoogendyk
Songwriter
Juan (Floors) Oosthuizen
Co-Arranger
Brendan Ross
Co-Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
Dis net die wat dors is vir meer
Wat voel hoe 'n oop pad jou roep
Wat weet hoe dit voel as die wind teen jou draai
Jy hou aan tot hy kry wat jy soek
Elke mens wat ek ken soek 'n skouer
N vriend wat langs jou staan in die reën
Al sou die lewe moeilik raak al lê jou rekening hoe Laag sal jy kan sê
Ek het meer as genoeg
Al sou ek alles weg gee
Al sou die jare my breek
Dis net die een wat bereid is om als op te gee
Wat kan sê
Ek het meer as genoeg
Dis net die een wat bereid is om als op te gee
Wat kan sê
Ek het meer as genoeg
Voel die water wat spoel om my voete
Dan sien ek weer hoe glimlag 'n kind
Asem kos nie geld nie
Maar ek weet dit is duur
Veels te veel maak selfs 'n ryk man blind
Dis die klein goed wat tel in die lewe
Tog hou ons aan jaag na die wind
Hoe werk dit dan so dat jy alles kan hê
Maar dit voel steeds vir jou dis te min
Al sou ek alles weg gee
Al sou die jare my breek
Dis net die een wat bereid is om als op te gee
Wat kan sê
Ek het meer as genoeg
Dis net die een wat bereid is om als op te gee
Wat kan sê
Ek het meer as genoeg
Al sou ek alles weg gee
Al sou die jare my breek
Dis net die een wat bereid is om als op te gee
Wat kan sê
Ek het meer as genoeg
Dis net die een wat bereid is om als op te gee
Wat kan sê
Ek het meer as genoeg
Writer(s): Jan Adriaan Hoogendyk
Lyrics powered by www.musixmatch.com