Music Video

Jy Is Ver
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Lize Beekman
Lize Beekman
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

Lyrics

Jy is ver van hierdie land van son en see en dorre aarde Met die reënboog in haar bloed Sou jy voel jy vergeet Sou jy voel jy verdwaal En jy vervreem van ons, Dan hoor my, hoor my stem in die wind Izwa izwe lami emoyeni (hoor my praatstem in die wind) Izwa izwe lami emoyeni (hoor my praatstem in die wind) Izwa izwe lami emoyeni (hoor my praatstem in die wind) Izwa izwe lami emoyeni (hoor my praatstem in die wind) Naby die suidste punt, op die verste rots Gesels ek nou en dan as die son sak Oor ons hart se land Ek gesels met tyd – soos ek maar altyd kon Onder die miskombers wat laag hang Oor die tafelrand En sou jy voel jy vergeet Sou jy voel jy verdwaal En jy vervreem van ons Dan hoor my, hoor my, hoor my stem in die wind Ngizwe emoyeni (hoor my sangstem in die wind) Ngizwe emoyeni (hoor my sangstem in die wind) Ngizwe emoyeni (hoor my sangstem in die wind) Ngizwe emoyeni (hoor my sangstem in die wind) Daar's 'n stukkie gesels oor gister se seer Wat tydsaam heel en sterk maak in murg en been Ek sal gesels in hierdie taal – jou uit die vreemde haal Ek belowe, hoor my, hoor my stem in die wind Izwa izwe lami emoyeni Izwa izwe lami emoyeni Izwa izwe lami emoyeni Izwa izwe lami emoyeni En sou jy voel jy vergeet Sou jy voel jy verdwaal Jy vervreem van ons Dan hoor my, hoor my, hoor my stem in die wind Hoor my Ngizwe emoyeni Hoor my Ngizwe emoyeni Hoor my Ngizwe emoyeni Hoor my Ngizwe emoyeni Hoor my Ngizwe emoyeni Hoor my Ngizwe emoyeni Hoor my Ngizwe emoyeni Hoor my Ngizwe emoyeni
Writer(s): Lize Beekman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out