Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Vocals
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
Electric Guitar
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Ruhan Du Toit
Ruhan Du Toit
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Songwriter
Georic Lomas
Georic Lomas
Songwriter
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Songwriter
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Mixing Engineer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Sy was 'n kaalvoet meisie in die Klein Karoo Met tipe drome waarin net dromers glo Haar hart was jonk geleer Die lewe maak seer Maar dis die seer wat jou van die lewe leer Hoe hoe hoe Kon sy weet dat sy weet sy kan anders wees as wat almal sien Oooh Volg net jou hart kyk na bo Oooh 'n Dromer se hoop is wat ander laat glo Soveel keer het sy al haar moed verloor Maar sy't vas gebyt en sy't aanhou glo Al was sy jonk geleer die lewe maak seer Het sy geweet daar is niks wat haar ooit sou keer Hoe hoe hoe Kon sy weet dat sy weet sy kan anders wees as wat almal siеn Oooh Volg net jou hart kyk na bo Oooh 'n Dromer se hoop is wat andеr laat glo Sy't nie besef nie Dis nie wat jy het nie Dis wat jy voel en wat jy liefhet Oooh Volg net jou hart kyk na bo Oooh 'n Dromer se hoop is wat ander laat glo Oooh Volg net jou hart kyk na bo Oooh 'n Dromer se hoop is wat ander laat glo 'n Dromer se hoop is wat ander laat glo
Writer(s): Demi Lee Moore, Georic Lomas, Riaan Benade Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out