Lyrics

Kyk hie (uhm) Wil jy koffie he? Nee!! Tee? (oh jah) Jy drink mosi tee nie (uhm) Wat van n soentjie? Ek Wil vir jou soen Moenie vir my na jou Wang toe wys nie Ek Wil nie jou wang soen nie Ek Wil vir jou soen Jys te spesiaal, tog so spesiaal vir my Sal nie mooier kry nie, Sal nie beter kry as jy nie Ek en jy pas soos Kanala en Salam, Meisie... Ek sal by jou bly, by jou bly as jy vra (vra) Hier by jou, Kan ek my volle self wees, Hier by jou, Sal ek my laaste gee Hier by jou, Eks lief vir jou, Eks hier vir jou Vir jou (vir jou) Soos Emo Adams maak jy my famous Hulle soek vir ons, Skuif die Gordyne Ek is te suinig Wil jou nie deel nie Eks heeldag by jou Ek soek nie veel nie Want ek is al een Wie sy by haar soek En sy is al een Wie ek my by soek Maak my skaam ek is rooi soos tamaties ek is lief vir jou mammie, MA mamma Soms wonder ek dit... Hie jy dit doen en reg kry (Want.) Hier by jou (Woah), Kan ek my volle self wees, Hier by jou (By jou), Sal ek my laaste gee Hier by jou, Eks lief vir jou, Eks hier vir jou Vir jou (vir jou) Hier by jou raas my dak (Raas my dak) Ek Wil jou sien elke dag En om jou is, Ek so gemaklik Ek dank jou (Oh word) Jys my geluk ons liefde is weer warm soos n gellyblik Heelnag wakker eet vir ons dik Heelnag wakker asof ons tik Elke sekonde is n oomblik Elke sekonde is n oomblik En jy bring die beste act navore (vore) Ek is lief soos nooit tevore (vore) Jy bring geluk trug in die mode By jou beskryf maak Maar is te min woorde En jou stem diss hier in my ore Soe song vir my soos die kore Will nerens want (Want...) Hier by jou (Woah), Kan ek my volle self wees, Hier by jou, Sal ek my laaste gee Hier by jou, Eks lief vir jou, Eks hier vir jou Vir jou (vir jou) Hier by jou (Woah), Kan ek my volle self wees, Hier by jou, Sal ek my laaste gee Hier by jou, Eks lief vir jou, Eks hier vir jou Vir jou (vir jou) Stay viral vir jou!!
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out