Top Songs By Marulaboom
Similar Songs
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Dennis East
Songwriter
Dirk van Niekerk
Songwriter
Lyrics
Broer en susters, koester en ushers, waar's al die gaste?
Klim op en hou vas, laat waai
Ys in die 'Coleman', pass my 'n blikkie en nog een vir my stukkie
Join ons, hier's plek, laat waai
Die girls en die manne, naweek's hier
Agter op die bakkie, moenie terughou nie
Ons hou 'n Booze Cruise
Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise
(Booze Cruise)
Mooi ry manne, moenie briek trap nie
Op die blikskottel braai daar 'n ribbetjie
Ons hou 'n Booze Cruise
Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise
(Booze Cruise)
Gaardes, geagtes, vergeet van die klagtes, hoor my gedagtes
Skop uit, sluk 'n chill-pil, laat waai
Ys in die 'Coleman', mix my 'n doppie, 'n kokkerot soppie
Of iets met 'n Coke, laat waai
Die girls en die manne, naweek's hier
Agter op die bakkie, moenie terughou nie
Ons hou 'n Booze Cruise
Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise
(Booze Cruise)
Mooi ry manne, moenie briek trap nie
Op die blikskottel braai daar 'n ribbetjie
Ons hou 'n Booze Cruise
Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise
(Booze Cruise)
En as sy koud kry, hou haar styf onder die kombers
Ons vat die wiele tot bo-op, bo-op die berg
Die girls en die manne, naweek's hier
Agter op die bakkie, moenie terughou nie
Ons hou 'n Booze Cruise
Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise
(Booze Cruise)
Mooi ry manne, moenie briek trap nie
Op die blikskottel braai daar 'n ribbetjie
Ons hou 'n Booze Cruise
Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise
(Booze Cruise)
Die girls en die manne, naweek's hier
Agter op die bakkie, moenie terughou nie
Ons hou 'n Booze Cruise
Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise
(Booze Cruise)
Mooi ry manne, moenie briek trap nie
Op die blikskottel braai daar 'n ribbetjie
Ons hou 'n Booze Cruise
Ons kap dit uit hier op 'n Booze Cruise
(Booze Cruise)
Writer(s): Jeff Coplan, Noll Billings, Charles Jones
Lyrics powered by www.musixmatch.com