Lyrics

Hoor jy my stem, oor die see Dit klink so ver oor die water Dit het die klank van die wind waai Dit het die kleur van wit Ek roep oor die see Ek is so alleen sê my waarom Hoor jy my stem roep na jou? Hoor jy my vraag waar is jy nou? Hoor jy my stem, roep na jou? Hoor jy my vraag, waar is jy nou? Hier waar ek staan voel ek naby jou En hier het jy my teen jou vas gehou Hier lê die spoor van ons saamwees Nou het die see dit weggeves Ek roep uit oor die see Ek so alleen sê waarom Hoor jy my stem, roep na jou? Hoor jy my vraag, waar is jy nou? Hoor jy my vraag, waar is jy nou?
Writer(s): Joubert John Pierre, Galey Marie, Pit Pit Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out