Listen to Alles Gaan Okay Wees (feat. Loki Rothman) by Snotkop

Alles Gaan Okay Wees (feat. Loki Rothman)

Snotkop

Afrikaans

Credits

PERFORMING ARTISTS
Snotkop
Snotkop
Performer
Loki Rothman
Loki Rothman
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Henning
Francois Henning
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Louwtjie Rothman
Louwtjie Rothman
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Maybe, as ek jou mind kan change Maybe, is jy weer lief vir my Maybe, as jy my WhatsApp kry Maar, ek scheme jy't dalk maar net 'n slegte sein Somtyds wil my kar nie start Somtyds is my rent te laat Somtyds decline die bank my kaart Maar, ek scheme dis dalk maar net 'n slegte jaar My pa't gesê "Life's tough" Ons almal stap 'n pad, jy sal maar net die punches moet vat Alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is Alles gaan okay wees As die lewe jou 'n P.K gee Staan op, gooi dop en try maar weer Want alles, alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Alles gaan okay wees Nou's daar manne wat my plaas wil gaps My vrou is weg saam met 'n Engels man Van bottel wyn na goedkoop papsak Dog ek's okay, maar daar's 'n brief van SARS af My ouers dink ek's in my derde jaar Maar ek kon nie ophou vir Maryke staar Teveel karaoke by die bar En nou maak ek maybe eers oor tien jaar klaar My ma't gesê "Life's tough" Stap nou maar jou pad, jy sal maar net die punches moet vat Alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is Alles gaan okay wees As die lewe jou 'n P.K gee Staan op, gooi dop en try maar weer Want alles, alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Alles gaan okay wees So, lyk my Vodacom se sein was okay (Okay) So, jy't elke liewe WhatsApp gekry (Okay) Ek wag nog vir my lucky date En ek rol maar met die punches (Rol met die punches) Maryke - Heartbreaker Ryk man getrou, het gedog jy was myne Nooit klaar geswot, was klaar platsak En ek rol maar met die punches (Rol met die punches) Rol met die punches Alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is Alles gaan okay wees As die lewe jou 'n P.K gee Dan klap ons nog 'n KWV! Want alles, alles gaan okay wees, as jy braaf is Alles gaan okay wees As die lewe jou 'n P.K gee Staan op, gooi dop en try maar weer Want alles, alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Hey, jy, alles gaan okay wees Alles gaan okay wees
Writer(s): Dirk Van Niekerk, Francois Henning, Louwtjie Rothman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out