Listen to 10 000 Myl by Broers

10 000 Myl

Broers

Afrikaans

1,915 Shazams

Lyrics

10 000 myl het ek al ver geloop 10 000 vrae het ek die wereld gevra En ek wonder Wanneer sal ek al die antwoorde tog kry 10 000 myl het ek geloop 10 000 vrae het ek gevra 10 000 myl 10 000 mense het my raad gegee 10 000 kon ook nie die antwoorde gee En ek wonder Wanneer sal ek al die antwoode tog kry 10 000 mense het raad gegee 10 000 onbeantwoorde vrae 10 000 myl Ek soek na jou is jy die regte een Is daar iemand in die wereld net vir my Waar is liefde en waars geluk Wie gaan my nou help om dit te vind 10 000 myl sal ek nog loop 10 000 vrae sal ek nog vra Om jou te vind 10 000 keer het ek my kop gestamp 10 000 keer lyk my was ook te min En ek wonder Hoeveel keer gaan ek my hart laat breek 10 000 keer my kop gestamp 10 000 keer was ook te min 10 000 myl Ek soek na jou is jy die regte een Is daar iemand in die wereld net vir my Waar is liefde en waars geluk Wie gaan my nou help om dit te vind 10 000 myl sal ek nog loop 10 000 vrae sal ek nog vra Om jou te vind 10 000 myl het ek al ver geloop 10 000 vrae het ek die wereld gevra Ek soek na jou is jy die regte een Is daar iemand in die wereld net vir my Waar is liefde en waars geluk Wie gaan my nou help om dit te vind 10 000 myl sal ek nog loop 10 000 vrae sal ek nog vra Om jou te vind 10 000 myl sal ek nog loop 10 000 vrae sal ek nog vra Om jou te vind
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out