Music Video

Dis Wie U Is
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Wie kan weet? Wie kan dit verstaan? Wie begryp, die krag van U naam? Die engele sing dit en die hemel getuig Daar is geen ander een, daar is geen ander een U is n groot God, dis wie U is U is n groot groot God, dis wie U is En U is lief vir my, dis wie ek is U is lief vir my, dis wie ek is Dis wie U is Daar is vuur wat brand, hier diep binne my Met n dankbare hart, wil ek voor U belei Tot aan die einde, aan U sal ek eer bring My redder my rots, my redder my rots U is n groot God, dis wie U is U is n groot groot God, dis wie U is En U is lief vir my, dis wie ek is U is lief vir my, dis wie ek is U is lig, U is hoog U is koning, tot in ewigheid U is n groot God, dis wie U is U is n groot groot God, dis wie U is En U is lief vir my, dis wie ek is U is lief vir my, dis wie ek is U is n groot God, dis wie U is U is n groot groot God, dis wie U is En U is lief vir my, dis wie ek is U is lief vir my, dis wie ek is Want dis wie U is Dis wie U is
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out