Music Video

Swart Sambrele - Andriette
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Andriëtte
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Rudi Claase
Composer

Lyrics

Ek en jy, jy praat nie meer oor ons nie, Daar is skaduwees waar ek jou hart kon kry Hier en nou, jy praat nie oor vandag nie, Daar is vensters vol beloftes wat hier bly Ek soek jou ware liefde, maar die liefdesreën betoog En die lande van ons liefde bly droog As liefde reën was en jy geweet het dat net ek die een was Dan sou jy geweet het dat die reën ook net vir ons geleen was So hou my vas, ek weet jy wil, dalk wonder jy te veel Die swart sambrele van jou twyfel het die reën by ons gesteel Wag vir my, die son is nie genoeg nie, Sonder spore kan ek nie jou liefde vind Gee vir my die woorde in jou drome Waarin elke droom met net my naam begin Ek soek jou ware liefde, maar die liefdesreën betoog En die lande van ons liefde bly droog As liefde reën was en jy geweet het dat net ek die een was Dan sou jy geweet het dat die reën ook net vir ons geleen was So hou my vas, ek weet jy wil, dalk wonder jy te veel Die swart sambrele van jou twyfel het die reën by ons gesteel Al die water in die hemel Sal vir ewig in my reën En hier staan ek alleen As liefde reën was en jy geweet het dat net ek die een was Dan sou jy geweet het dat die reën ook net vir ons geleen was So hou my vas, ek weet jy wil, dalk wonder jy te veel Die swart sambrele van jou liefde het die reën by ons gesteel Die swart sambrele van jou liefde het die reën by ons gesteel
Writer(s): Rudie Claase Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out