Listen to 'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie (Akoestiese Lewendige Opname) by Brendan Peyper

'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie (Akoestiese Lewendige Opname)

Brendan Peyper

Pop

Upcoming Concerts for Brendan Peyper

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Jaco Odendaal
Jaco Odendaal
Producer
Sean Butler
Sean Butler
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Ek weet ek is nie ryk nie aan geld of groot praktyk nie maar wat ek het sal ek met jou wil deel altyd Ek ry nie 'n fancy kar nie ek's nie in n famous band nie geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie 'n Boerekoffie en n boerebeskuitjie Styf teen my boerehart sal ek jou vashou 'n Boeredrukkie vir my boeremeisie Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie Dan stap ons onder deur die maan Ek en my suikerbekkie saam Ek het nog nie ver gereis nie italië of parys nie maar as ek ooit sal toer is dit saam met jou ek is nie 'n superhero maar voel soos een as jy my vashou deur storms en deur vuur beskerm ek jou Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie 'n Boerekoffie en n boerebeskuitjie Styf teen my boerehart sal ek jou vashou 'n Boeredrukkie vir my boeremeisie Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie Dan stap ons onder deur die maan Ek en my suikerbekkie saam Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie 'n Boerekoffie en n boerebeskuitjie Styf teen my boerehart sal ek jou vashou 'n Boeredrukkie vir my boeremeisie Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie Dan stap ons onder deur die maan Ek en my suikerbekkie saam
Writer(s): Niel Schoombie, Brendan Peyper Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out