Music Video
Featured In
Top Songs By Andriëtte
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Murray Lubbe
Producer
Robin Kielly
Producer
Helmut Meijer
Producer
Lyrics
Ek weet jy is naby my
En ek weet dat waar jy jou vlerke sprei
Jy my hart kan kry
Jy leef in my, vir altyd
Tyd gee en die tyd kan neem
Al was jy geleën, was jou hart 'n seën
Ek sal nooit vergeet
My hart sal weet:
Jy's 'n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon
En jy leef binne my
En die tyd moes jou vat
Maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy's 'n engel in die hemel
Die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon
Met 'n pêrel vir 'n kroon
My trane sal water word
Teen die dorre grond
Sal 'n blom my wond
Laat genees terwyl ek oor jou huil
Jy's 'n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon
En jy leef binne my
En die tyd moes jou vat
Maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy's 'n engel in die hemel
Die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon
Met 'n pêrel vir 'n kroon
Hier, op hierdie plek waar ek staan is juwele niks nie
Maar waarheen my siel eendag gaan, daar wag jy vir my
Jy's 'n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon
En jy leef binne my
En die tyd moes jou vat
Maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy's 'n engel in die hemel
Die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon
Met 'n pêrel vir 'n kroon
Writer(s): Rudi Claase
Lyrics powered by www.musixmatch.com