Music Video

Dis Waar Ek Wil Wees
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
M. Buschjan
M. Buschjan
Songwriter
Jean-Pierre Valance
Jean-Pierre Valance
Songwriter
A.C. Newman
A.C. Newman
Songwriter
Norbert Zucker
Norbert Zucker
Songwriter
Obenaus
Obenaus
Songwriter
Afr: J. du Plessis
Afr: J. du Plessis
Songwriter

Lyrics

Dis ek en jy vanaand Niemand hier om ons heen Ek sien jou daar staan so verward Jy lyk tog so alleen Ek sien jou nader kom My hele wêreld draai om Dis jou oë wat sê dat jy my wil hê Ooh ek staan verstom [Koor] Dis waar ek wil wees, hier by jou As jy my in jou arms hou Dan kan die wêreld maar verbygaan Ek sal vir altyd by jou staan Gee my net 'n kans, 'n laaste dans Jy weet nie wat jy doen aan my As ek jou hartklop voel teen myne Weet ek dis hier waar ek wil bly Jy doen dit elke keer Ooh jy maak my so mal Jou liefde wil ek hê meer en meer As jy net sê jy sal Ek het so lank gewag Om jou by my te hê Jy probeer vertel met 'n laaste lag Jy hoef niks meer te sê [Koor x2] Dis waar ek wil wees, hier by jou As jy my in jou arms hou Dan kan die wêreld maar verbygaan Ek sal vir altyd by jou staan Gee my net 'n kans, 'n laaste dans Jy weet nie wat jy doen aan my As ek jou hartklop voel teen myne Weet ek dis hier waar ek wil bly
Writer(s): A.c. Newman, Jean-pierre Valance, M. Buschjan, N. Zucker Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out