Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Worsie Visser
Worsie Visser
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Worsie Visser
Worsie Visser
Songwriter

Lyrics

Hoor jy die hane wat kraai? Hoor jy die Noord-Wes wind waai? Hoor jy ou Lê-Lê se fluit? Voel jy die koue wat byt? Hoor jy die skape se blêr? Sien jy al die more-ster? En vanaand lig ek alle deksels op, want dis ma se lekker boontjiesop Ou boontjiesop met jou lekker terugskop Jy blaas my ou magie so op, pasop Vanaand sal ek weer 'n plan moet maak Hoor jy wind waai, man gee my tog raad Proe jy die varkspek se smaak? Proe jy die knoffel en raap? Proe jy die kaiings se geur? Ruik jy wat het gebeur? Proe jy die lekker vetkoek? Ag nee man, gaan staan op die stoep En vanaand jaag ek alle mense op, want dis ma se lekker boontjiesop Ou boontjiesop met jou lekker terugskop Jy blaas my ou magie so op, pasop Vanaand sal ek weer 'n plan moet maak Hoor jy wind waai, man gee my tog raad Hoor jy die hane wat kraai? Hoor jy die Noord-Wes wind waai? Hoor jy ou Lê-Lê se fluit? Voel jy die koue wat byt? Hoor jy die skape se blêr? Sien jy al die more-ster? En vanaand lig ek alle deksels op, want dis ma se lekker boontjiesop Ou boontjiesop met jou lekker terugskop Jy blaas my ou magie so op, pasop Vanaand sal ek weer 'n plan moet maak Hoor jy wind waai, man gee my tog raad Ou boontjiesop met jou lekker terugskop Jy blaas my ou magie so op, pasop Vanaand sal ek weer 'n plan moet maak Hoor jy wind waai, man gee my tog raad
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out