Music Video

As Jy Eendag Van My Hou
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Songwriter

Lyrics

Ek het so lank probeer As jy net deur my kon sien Maar 'n glimlag verberg die seer En elke môre bly miskien Al my drome saam met jou, dis al wat ek het Maar weet net, ek is altyd hier vir jou As jy roep, is ek daar by jou As jy vra sal ek steeds aanhou Want ek weet sonder jou is ek verlore En jy weet, ek sal weer probeer Elke dag altyd keer op keer Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou As jy eendag van my hou Ek wonder hoe sou dit wees As jy my net vas kon hou As jy wil kan jy dit lees Dis jy vir my en ek vir jou Al my drome saam met jou, en nou is daar net hoop En as jy wegloop, sal my hele lewe vou As jy roep, is ek daar by jou As jy vra sal ek steeds aanhou Want ek weet sonder jou is ek verlore En jy weet, ek sal weer probeer Elke dag altyd keer op keer Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou As jy eendag van my hou As jy roep, is ek daar by jou As jy vra sal ek steeds aanhou Want ek weet sonder jou is ek verlore En jy weet, ek sal weer probeer Elke dag altyd keer op keer Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou As jy eendag van my hou As jy eendag van my hou As jy net eendag van my hou
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out